(These Bible study guides are in the Afrikaans language)

Vir mense wat nie Bybelkor-gidse by die boekwinkel kan gaan haal nie, stel ons nou ‘n reeks Bybelkor-gidse gratis op die internet bekend. Hulle is bedoel vir groepstudie. Voel vry om die gezipte lêers af te laai, uit te druk, te vermeerder vir jou Bybelstudiegroep en te geniet.

Die manuskripte is getoets vir virusse en ander nare goed voor dit opgesit is, maar dit is altyd veiliger om enigiets wat jy aflaai, weer te toets voor jy dit oopmaak.

1. Groepkursus oor 1 Johannes

As jy MSWord gebruik, klik hier om ‘n 21.9 KB geformatteerde manuskrip af te laai.
Indien jy ‘n ander woordverwerker gebruik, klik hier om ‘n 16.8 KB ongeformatteerde Text-lêer af te laai.

2. Groepkursus oor Praktiese gebed

Klik hier om die totale 48.3 KB manuskrip as 5 HTML bladsye af te laai.

Praktiese gebedsgids vir mense wat vir Bybel-Media en Lux Verbi.BM voorbidding wil doen.