CMN
Andrew Murray Bybelskool Afrikaans

Die Andrew Murray Bybelskool

Wil jy . . .
Meer effektief vir die Here werk?
Doeltreffender bedien?
Met groter gesag leiding neem?
Die Here in deeltydse hoedanigheid dien?
Of jouself beter bekwaam in jou voltydse bediening? Jy benodig toerusting wat die Andrew Murray Bybelskool jou kan bied:

'n erkende driejarige Diploma in Pastorale Teologie (DipPast)
'n kursus gerig op die bedieningspraktyk, maar van ho� akademiese standaard
'n deeglike teologiese kursus � nie Bybelstudie of Woordskool nie
'n gesonde evangeliese en gereformeerde leerbasis
'n geleentheid om per korrespondensie 'n waardevolle kwalifikasie te verwerf