CMN
Gereformeerde Evangeliseringsaksie

Gereformeerde Evangeliseringsaksie G E A
(Pretoria)

n Aksie van meewerkende Gereformeerde gemeentes met die doel om fasiliterend op te tree vir Gereformeerde Kerke in Pretoria en omgewing wat �n visie vir evangelisasie in hulle gemeentes wil vestig.

Missie

Die missie word vervat in die akroniem U.I.T.R.E.I.K.

Die Uitreik met Intensiewe Toerusting tot RealiserendeEvangelisasie en Inskakeling in die Kerk

Struktuur
Akte van Samewerking
Meewerkende gemeentes
Kursusse
GEA Rapport