Nederduitse Gereformeerde Kerk Sinodale Sendingkommissie Suid-Transvaal

Navrae:
Ds B H Bornman
* : 011-894-8378 (W) 011-917-8087 (H)
* : Posbus 16262, Atlasville 1465
* : NG Gemeente, Impalapark, Canadairlaan 8, Boksburg (1459)
* ePos: [email protected]

Dienste
1. Mobiliseer van gemeentes vir sending
2. Kooerdineer sendingaksies van gemeentes
3. Aksies m.d.o. op uitreik na onbereikte volke en groepe:
3.1 Werk onder Sioniste (CRICA)
3.2 Uitreik na Moslems en Hindoes
3.3 Gevangenesbearbeiding
3.4 Bearbeiding in informele nedersettings
3.5 Hostelbewoners

4. Samewerking met familie NG Kerke en ander sinodes:
4.1 G.E.M.
4.2 Namibie
4.3 Swaziland
4.4 Mosambiek
4.5 Gkefe
4.6 Nka

5. Arbeidsbediening
5.1 Lughawebediening
5.2 Transnet en wyer
5.3 Pastorale getuienis in nood van arbeidswereld

6. Sendingvennote
6.1 Interne sendingvennote, d.w.s. aksies van die kerk
6.2 Die NG familie van kerke o.a. V.G.K. en R.C.A.
6.3 Organisasies en aksies op bepaalde groepe gerig
6.4 Projekgerigte aksies in die gemeenskap
6.5 Liggame vir navorsing (ISWEN & NOVA), publikasie en die media

7. Middestad Evangelisasie Aksie (M.E.S.) in Gauteng