CMN
Andrew Murray Bybelskool Kursus

Die Kursus

Die DipPast is gerig op diegene wat die Here ken en beter toegerus wil word vir bediening. Hoewel dit nie 'n kursus in geestelike groei is nie, dra dit ongetwyfeld daartoe by. Oudstudente kan getuig hoe die kursus bygedra het tot meer doeltreffende bediening en leierskap � trouens, heelwat Andrew Murray-oudstudente bevind hulle vandag in een of ander vorm van voltydse bediening.

Volg asseblief die skakels links om te sien hoe die DipPast saamgestel word.